Cont Mhlanga is 'n Zimbabwiese akteur (1957/1958 - 1 Augustus 2022), skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A World Apart (1988) en in die televisiereeks Amakorokoza.
Filmografie Rolprente 1988: A World Apart
Televisiereekse Amakorokoza
Televisierolprente 2007: The Members
Eksterne skakels
Kategorie:Zimbabwiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1950's Kategorie:Sterftes in 2022