Carole Gray (gebore 1940) is 'n Zimbabwiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wonderful to Be Young! (1961) en Island of Terror (1966), en in die televisiereekse The Avengers (1961) en The Saint (1962).
Filmografie Rolprente 1961: Wonderful to Be Young! 1965: Curse of the Fly 1965: Devils of Darkness 1965: Duel at Sundown 1966: Island of Terror
Televisiereekse 1961: The Avengers 1962: The Saint
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Zimbabwiese aktrises van die 21ste eeu