Jessica Lord (gebore 29 Julie 1998) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Paranormal Witness (2011), The Next Step (2013), en Find Me in Paris (2018).

Filmografie Televisiereekse 2011: Paranormal Witness 2013: The Next Step 2018: Find Me in Paris

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense