Daisy Head (gebore 17 Maart 1991) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fallen (2016) en Underworld: Blood Wars (2016), en in die televisiereekse The Proxy (2012) en Endeavour (2012).
Filmografie Rolprente 2010: The Last Seven 2016: Fallen 2016: Underworld: Blood Wars
Televisiereekse 2004: Feather Boy 2005: Patrick's Planet 2012: The Proxy 2012: Endeavour 2016: Guilt 2018: Girlfriends
Video's 2010: The Making of 'The Last Seven'
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu