Raffey Cassidy (gebore 12 November 2001) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Snow White and the Huntsman (2012), Tomorrowland (2015), Allied (2016), en The Killing of a Sacred Deer (2017).

Filmografie Rolprente 2012: Snow White and the Huntsman 2015: Tomorrowland 2016: Allied 2017: The Killing of a Sacred Deer 2018: Vox Lux

Televisiereekse 2011: 32 Brinkburn Street

Video's 2016: Miranda's Letter

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001