Caroline Ford (gebore 13 Mei 1988) is 'n Engelse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Nekrotronic (2018) en in die televisiereekse Once Upon a Time (2011) en Carnival Row (2019).
Filmografie Rolprente 2018: Nekrotronic
Televisiereekse 2011: Once Upon a Time 2019: Carnival Row
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu