Jean Fergusson (20 Desember 1944 – 14 November 2019) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Run for Your Wife (2012) en in die televisiereekse Coronation Street (1960), Last of the Summer Wine (1973), en All Creatures Great and Small (1978).
Filmografie Rolprente 2012: Run for Your Wife
Televisiereekse 1960: Coronation Street 1973: Last of the Summer Wine 1978: All Creatures Great and Small
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu