Rob Garrison (23 Januarie 1960 – 27 September 2019) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Brubaker (1980), Prom Night (1980), The Karate Kid (1984), en The Karate Kid Part II (1986).

Filmografie Rolprente 1980: Brubaker 1980: Prom Night 1984: The Karate Kid 1986: The Karate Kid Part II

Televisiereekse 1983: The Best of Times

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu