Timothy Granaderos (gebore 9 September 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse T@gged (2016) en 13 Reasons Why (2017).
Filmografie Rolprente 2015: Killing Animals
Televisiereekse 2016: T@gged 2017: 13 Reasons Why 2017: In the Vault
Televisierolprente 2017: The Twin How May We Hate You?
Video's 2011: Selena Gomez & the Scene: Love You Like a Love Song 2017: Fall Out Boy: Champion
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986