Keean Johnson (gebore 25 Oktober 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alita: Battle Angel (2018) en Cut Throat City, en in die televisiereekse Nashville (2012) en Spooksville (2013).

Filmografie Rolprente 2016: Heritage Falls 2018: Alita: Battle Angel Cut Throat City

Televisiereekse 2007: Big Green Rabbit 2012: Nashville 2013: Spooksville 2013: Spooksville Freak Files

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense