Matt William Knowles (gebore 1985) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Vikingdom (2013), Asura (2018), en Bond of Justice: Kizuna (2018), en in die televisiereeks Love Me If You Dare (2015).
Filmografie Rolprente 2013: Vikingdom 2013: Time to Show 2018: Asura 2018: Bond of Justice: Kizuna
Televisiereekse 2012: Big Sister's Store 2014: Red Sorghum 2014: Deng Xiaoping at History's Crossroads 2014: Upright Men and Women 2015: Love Me If You Dare 2016: Journey to the East 2016: Red Star Over China
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu