Peter Macon is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Shameless (2011), Bosch (2014), How to Get Away with Murder (2014), en The Orville (2017).
Filmografie Rolprente 1994: World and Time Enough
Televisiereekse 2011: Shameless 2014: Bosch 2014: How to Get Away with Murder 2016: My America 2017: The Orville 2018: The Martini Shot Show
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu