Moses J. Moseley (1990-2022), is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hunger Games: Catching Fire (2013) en Attack of the Southern Fried Zombies (2017), en in die televisiereekse The Walking Dead (2010) en The Originals (2013).
Filmografie Rolprente 2013: The Hunger Games: Catching Fire 2017: Attack of the Southern Fried Zombies 2017: Doll Murder Spree
Televisiereekse 2010: The Walking Dead 2013: The Originals 2015: Atlanta Plastic 2015: Escape Pod
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Sterftes in 2022