Nathan Parsons (gebore 16 Junie 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse True Blood (2008), Bunheads (2012), en The Originals (2013).

Filmografie Televisiereekse 1990: Nadia: The Secret of Blue Water 2008: True Blood 2010: True Blood: Jessica's Blog 2012: Bunheads 2013: The Originals 2019: Roswell, New Mexico

Televisierolprente 2013: The Nightmare Nanny 2016: Late Bloomer

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu