Jack Reynor (gebore 23 Januarie 1992) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Glassland (2014), Macbeth (2015), Sing Street (2016), en Free Fire (2016).
Filmografie Rolprente 2012: What Richard Did 2013: Delivery Man 2013: Leopard 2014: Glassland 2014: Transformers: Age of Extinction 2015: Macbeth 2016: Sing Street 2016: Free Fire 2017: The Man with the Iron Heart 2017: The Making of the Secret Scripture 2018: Kin 2018: While You Were Gone 2019: Midsommar
Televisiereekse 2018: Strange Angel 2024: The Perfect Couple
Video's 2017: The Making of Sing Street
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Ierse manlike akteurs van die 21ste eeu