Jackson Robert Scott (gebore 18 September 2008) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente It (2017) en The Prodigy (2019), en in die televisiereekse Criminal Minds (2005) en Fear the Walking Dead (2015).
Filmografie Rolprente 2017: It 2019: The Prodigy
Televisiereekse 2005: Criminal Minds 2015: Fear the Walking Dead 2019: Locke and Key
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2008 Kategorie:Lewende mense