Tyler Barnhardt (gebore 16 Januarie 1993) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Scorpion (2014), Bull (2016), Underground (2016), en 13 Reasons Why (2019).
Filmografie Televisiereekse 2014: Scorpion 2016: Bull 2016: Underground 2018: The Passage 2019: 13 Reasons Why
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu