Elliot Villar (gebore 6 Junie 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Affair (2014), Mr. Robot (2015), The Son (2017), en Time After Time (2017).
Filmografie Televisiereekse 2014: The Affair 2015: Mr. Robot 2017: The Son 2017: Time After Time
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu