John Wesley (3 Augustus 1947 – 7 September 2019) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hang 'Em High (1968), Stop! Or My Mom Will Shoot (1992), en The Little Rascals (1994), en in die televisiereeks The Fresh Prince of Bel-Air (1990).

Filmografie Rolprente 1968: Hang 'Em High 1992: Stop! Or My Mom Will Shoot 1994: The Little Rascals

Televisiereekse 1988: Dirty Dancing 1990: The Fresh Prince of Bel-Air 1994: Superhuman Samurai Syber-Squad 1995: Happily Ever After: Fairy Tales for Every Child 2011: Cursed 2015: The Actor's Choice

Televisierolprente 1994: A Hollywood Hounds Christmas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu