Lucas Jade Zumann (gebore 12 Desember 2000) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sinister 2 (2015), 20th Century Women (2016), en Every Day (2018), en in die televisiereeks Anne with an E (2017).

Filmografie Rolprente 2015: Sinister 2 2016: 20th Century Women 2016: Thrill Ride 2018: Every Day Dr. Bird's Advice for Sad Poets

Televisiereekse 2017: Anne with an E

Video's 2017: Making 20th Century Women 2017: 20th Century Cast

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense