Brother Blue (12 Julie 1921 – 3 November 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Knightriders (1981).

Filmografie Rolprente 1979: Street Music 1981: Knightriders

Video's 2002: A Day with Blue

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu