Reno Wilson (gebore 20 Januarie 1970) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Transformers (2007), Transformers: Revenge of the Fallen (2009), Transformers: Dark of the Moon (2011), en Transformers: Age of Extinction (2014).

Filmografie Rolprente 2004: Fronterz 2007: Transformers 2009: Transformers: Revenge of the Fallen 2011: Transformers: Dark of the Moon 2014: Transformers: Age of Extinction 2015: Tooken

Televisiereekse 1995: If Not for You 2001: The Chronicle 2005: Blind Justice 2006: Heist 2007: Friday: The Animated Series 2010: Mike & Molly 2018: Good Girls Strivers Row

Televisierolprente 2001: Mermaid Chronicles Part 1: She Creature 2002: The Greg Giraldo Show 2009: Best Thing Ever

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu