Harrison Page (gebore 27 Augustus 1941) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Lionheart (1990) en in die televisiereekse Sledge Hammer! (1986), Quantum Leap (1989), en JAG (1995).

Filmografie Rolprente 1968: Vixen! 1990: Lionheart 1993: Carnosaur 2009: Deadland

Televisiereekse 1976: CPO Sharkey 1979: Supertrain 1986: Sledge Hammer! 1989: Quantum Leap 1993: Ultraman: The Ultimate Hero 1995: JAG 2008: Players at the Poker Palace

Televisierolprente 1976: Adventurizing with the Chopper 1978: Sergeant Matlovich vs. the U.S. Air Force 1982: High Five

Video's 2004: Sledge Hammer: Go Ahead, Make Me Laugh! 2005: Gun Crazy: Memorable Moments with the Cast of Sledge Hammer! 2006: The Best of Beyond 2006: Sex, Drugs, Music and Murder: Signs of the Time, Baby! 2006: Memories of Russ

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu