Milo Gibson (gebore 16 November 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hacksaw Ridge (2016), Gangster Land (2017), All the Devil's Men (2018), en Breaking & Exiting (2018).
Filmografie Rolprente 2016: Hacksaw Ridge 2017: Gangster Land 2018: All the Devil's Men 2018: Breaking & Exiting 2018: Hurricane 2019: Brother's Keeper The Outpost
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense