Brandon Hardesty (gebore 13 April 1987) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent 7 Minutes (2014) en in die televisiereeks No Small Parts (2014).

Filmografie Rolprente 2010: The Bill Collector 2014: 7 Minutes

Televisiereekse 2009: Web Soup 2014: No Small Parts 2016: Dates in Movie & TV History

Televisierolprente 2015: Haunters

Video's 2009: American Pie Presents: The Book of Love

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense