Gideon Glick (gebore 6 Junie 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gods Behaving Badly (2013) en Ocean's Eight (2018), en in die televisiereeks Devious Maids (2013).

Filmografie Rolprente 2013: Gods Behaving Badly 2013: A Case of You 2018: Ocean's Eight

Televisiereekse 2013: Devious Maids

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense