Karl Glusman (gebore 3 Januarie 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love (2015), Nocturnal Animals (2016), The Neon Demon (2016), en Above Suspicion (2018).

Filmografie Rolprente 2008: The Iconographer 2015: Love 2016: Nocturnal Animals 2016: The Neon Demon 2018: Above Suspicion

Televisiereekse 2017: Gypsy 2019: Devs

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu