Hoërskool Carletonville is 'n hoërskool in Carletonville in Gauteng, Suid-Afrika.

Noemenswaardige alumni Chris Delport, musikant Dirk Laufs, predikant James Janse van Rensburg, musikant Leon de Villiers, skrywer Rudolph Willemse, digter

Eksterne skakels

Kategorie:Skole in Gauteng