Grzegorz Bębnik (1970 in Mikołów) is 'n Poolse historikus.

In 2004 publiseer hy 'n boek genaamd Ostatnia walka Afrykanerów () wat beteken 'Die laaste geveg van Afrikaners'.

Eksterne skakels Inligting oor Bębnik se boek Ostatnia walka Afrykanerów

Kategorie:Poolse geskiedkundiges Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense