duimnael|400px|Oorheersende bevolkingsgroepe in Suid-Afrika:
Suid-Afrika staan bekend as die "Reënboognasie" weens sy etno-kulturele verskeidenheid. Die Khoisan of Boesmans word as die oudste inwoners van Suid-Afrika geag.
Die etniese kulture van Suid-Afrika behoort aan 'n aantal breër kulturele en linguistiese groepe:
Die Sotho, bestaande uit die Noord-Sotho's, die Suid-Sotho's en die Tswanas. Die Sjangaan, Tsongas en Vendas van die noordelike streke, wat as eiesoortige groepe onderskei word. Die grootste groep is die Nguni, wat bestaan uit die Zoeloe-, Swazi-, Xhosa- en Ndebele-volke. Europese etniese groepe in Suid-Afrika, waaronder Afrikaners en Anglo-Afrikane die beduidendste is.
Ten spyte van die eenheid gesuggereer deur taalooreenkomste, toon hierdie etniese groepe uiteenlopende kulturele kenmerke.
Sien ook Griekwas Kaap-Maleiers Khoisan Bruin mense
Eksterne skakels