Shahkrit Yamnam (gebore 25 Junie 1978) is 'n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente February (2003), Bangkok Dangerous (2008), A Moment in June (2008), en 4 Romance (2008).

Filmografie Rolprente 1998: Destiny Upside Down 1998: O-Negative 2003: February 2003: Yaowarat 2007: Opapatika 2008: Bangkok Dangerous 2008: A Moment in June 2008: 4 Romance 2008: Valentine 2009: My Ex 2010: Phuchai Lalla 2012: 3 A.M. 3D 2014: 4 Kings 2014: O.T. The Movie 2015: Mae Bia

Televisiereekse 2010: Eternal Flame 2018: Matuphoom Haeng Huajai

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Thaise manlike akteurs van die 21ste eeu