Witwisit Hiranyawongkul (gebore 20 Julie 1989) is 'n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love of Siam (2007), 4 Romance (2008), Home kwamrak kwamsuk kwam songjam (2012), en Threesome (2014).

Filmografie Rolprente 2007: Love of Siam 2008: 4 Romance 2011: August Friends 2012: Home kwamrak kwamsuk kwam songjam 2014: Threesome

Eksterne skakels

Kategorie:Thaise sangers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise manlike akteurs van die 21ste eeu