Jinna Navarat (gebore 1993) is 'n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent How to Win at Checkers (Every Time) (2015).

Filmografie Rolprente 2015: How to Win at Checkers (Every Time)

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise manlike akteurs van die 21ste eeu