Korn Khunatipapisiri (gebore 13 November 1994) is 'n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Love's Coming (2014) en in die televisiereekse Ugly Duckling Series: Boy's Paradise (2015) en Sotus (2016).
Filmografie Rolprente 2014: Love's Coming
Televisiereekse 2015: Ugly Duckling Series: Boy's Paradise 2016: Sotus
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise manlike akteurs van die 21ste eeu