Korapat Kirdpan (gebore 18 Desember 2000) is 'n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Little Big Dream (2016).

Filmografie Rolprente 2016: Little Big Dream

Televisiereekse 2013: E-Sa Raweechuangchoti (The Actress) 2015: Ugly Duckling Series: Don't

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise manlike akteurs van die 21ste eeu