GNTA, of die Gauteng-Noord Tennis Assosiasie, organiseer tennisligas in die noordelike dele van Gauteng en is geaffilieer by SATA (Suid-Afrika Tennis Assosiasie).

Geaffilieerde klubs Van die GNTA geaffilieerde klubs sluit in: Elarduspark-tennisklub Belgrave-tennisklub Waverley-tennisklub Menlo-Alkant-tennisklub

Eksterne skakels GNTA webwerf

Kategorie:Tennis