One-Two-GO Lugdiens Vlug 269 280px Datum: 16 September 2007 Oorsaak: Botsing met kantwal na faling tydens rondomgaan Plek van ramp: Phuket Internasionale Lughawe Sterftes: 89 Beserings: 41 Vliegtuigtipe: McDonnell Douglas MD-82 Vliegtuig stertnommer: HS-OMG Oorsprong: Don Mueang-lughawe (Bangkok) Bestemming: Phuket Internasionale Lughawe Passasiers: 123 Bemanning: 7 Oorlewendes: 41
Op 16 September 2007 het die lugdiens One-Two-GO se Vlug 269 verongeluk nadat dit probeer het om in swaar weer op die Phuket Internasionale Lughawe in Thailand te land. Die vliegtuig het die aanloopbaan hard getref en in twee gebreek.http://aviation-safety.net/database/record.php?id=20070916-0 Die lughawe is die volgende middag vir verkeer heropen.
Van die 130 mense aan boord het 84 passasiers en 5 bemanningslede, insluitend albei vlieëniers, in die ramp gesterf.
Verwysings
Eksterne skakels Aircraft Accident Investigation Committee, Ministry of Transport of Thailand: Finale verslag (Archive) "Interim Report One Two Go Airlines Company Limited Mcdonnell Douglas DC-9-82 (MD-82) HS-OMG Phuket International Airport Thailand 16 September 2007." AAIC ()
Kategorie:Geskiedenis van Thailand Kategorie:Vliegongelukke