Tennis Suid-Afrika (Engels: Tennis South Africa), voorheen die Suid-Afrikaanse Tennisassosiasie (Tennis South Africa Association, SATA), organiseer tennisbedrywighede in Suid-Afrika.

Veertien provinsiale assosiasies is by SATA geaffilieer. Hulle is: Boland Gauteng-Oos Gauteng-Sentraal Gauteng-Noord Grens KwaZulu-Natal Limpopo Mpumulanga Noord-Kaap Noordwes Oos-Kaap Suid-Westelike Distrikte Vrystaat Westelike Provinsie

Eksterne skakels Tennis Suid-Afrika se amptelike webwerf

Kategorie:Sport in Pretoria Kategorie:Suid-Afrikaanse sportbeheerliggaam Kategorie:Tennis