Die Stade Félix-Bollaert is 'n stadion in Lens, Frankryk, wat in 1932 gebou is. Dit is die tuisveld van die sokkerspan RC Lens. Die stadion se kapasiteit is 38 223 (meer as Lens se huidige bevolking van ongeveer 37 000). Die naam van die stadion is afkomstig van die direkteur van 'n plaaslike mynmaatskappy wat kort voor die inhuldiging van die stadion oorlede is. Die stadion is vir sommige van die wedstryde van die Europese Sokkerkampioenskap 1984, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998, Rugbywêreldbeker 1999, Rugbywêreldbeker 2007 en Europese Sokkerkampioenskap 2016 gebruik.

Geskiedenis Die stadion is gebruik vir die volgende groot internasionale toernooie: Europese Sokkerkampioenskap 1984 FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 Rugbywêreldbeker 1999 Rugbywêreldbeker 2007 Europese Sokkerkampioenskap 2016

Argitektuur duimnael|Die opgeknapte stadion Bollaert is volgens die Engelse styl gebou met vier aparte pawiljoene wat onderskeidelik toegewy is aan: Henri Trannin: boorling van Bully-les-Mines, doelwagter by die klub vir 18 jaar, sportdirekteur van Lens van 1952 tot 1956 wat in Julie 1974 oorlede is; dit is op 4 Desember 1976 aan hom opgedra Tony Marek, oudspeler en afrigter, internasionale speler in die 1950's Élie Delacourt, voormalige ondersteunersgreop president; Max Lepagnot, oudpresident van die distrik Artois.

Al die plekke in die stadion is sitplekke, meeste ondersteuners in die Marek-pawiljoen staan egter eerder aangesien dit as die "kop" beskou word. Dit is algemene gebruik in stadions waar die "geharde" ondersteuners agter die doelhokke sit.

Wedstryde Europese Sokkerkampioenskap 1984 Hoofartikel: Europese Sokkerkampioenskap 1984. DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers13 Junie 1984 20:30 2–0 Groep A 41 77417 Junie 1984 17:15 2–1 Groep B 31 787

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998. DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers12 Junie 1998 17:30 0–1 Groep C 38 10014 Junie 1998 21:00 1–3 Groep H 38 10021 Junie 1998 14:30 2–2 Groep F 38 10024 Junie 1998 21:00 6–1 Groep D 38 10026 Junie 1998 21:00 0–2 Groep G 38 10028 Junie 1998 16:30 1–0 (e.t.) Agtste eindrondte 31 800

Rugbywêreldbeker 1999 Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 1999. DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers20 Oktober 1999 20:30 28–24 Uitspeelronde 22 000

Rugbywêreldbeker 2007 Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2007. DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers8 September 2007 18:00 28–10 Groep A 36 75522 September 2007 14:00 30–25 Groep A 40 06926 September 2007 18:00 30–0 Groep D 32 549

Europese Sokkerkampioenskap 2016 Hoofartikel: Europese Sokkerkampioenskap 2016. DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 11 Junie 2016 15:00 0–1 Groep A 33 805 16 Junie 2016 15:00 2–1 Groep B 34 033 21 Junie 2016 21:00 0–2 Groep D 32 836 25 Junie 2016 21:00 0–1 (e.t.) Agtste eindrondte 33 523

Eksterne skakels

Stade Félix-Bollaert on www.sitercl.com

Kategorie:FIFA Wêreldbekerstadions Kategorie:Lens (Pas-de-Calais) Kategorie:Rugbystadions in Frankryk Kategorie:Rugbywêreldbekerstadions Kategorie:Sokkerstadions in Frankryk