GJ 3512 is ’n rooidwergster 31 ligjare van die Son af. Dit het ’n gasreus wat om hom wentel.

GJ 3512 het ’n massa van rofweg 0,12 keer dié van die Son en sy planeet, GJ 3512b, het ’n minimum massa van 0,46 dié van Jupiter. Die ster se massa is net 250 keer dié van die gasreus, en dit werp twyfel oor tradisionele modelle van planeetvorming.

Verwysings

Verwysings

Kategorie:M-tipe hoofreekssterre Kategorie:Groot Beer Kategorie:Gliese-voorwerpe