Jean-Pierre Louis Rampal (7 Januarie 1922 – 20 Mei 2000) was 'n Franse fluitspeler. Hy word daarmee gekrediteer dat hy "die Westerse konsertfluit se aansien en gewildheid as solo klassieke instrument herstel het na dit wat dit voor die 19de eeu geniet het."

Eksterne skakels

L'Association Jean-Pierre Rampal Jean Pierre-Rampal Fluit-kompetisie Die 8ste Jean-Pierre Rampal Internasionale Fluit-kompetisie sal in Parys van 23 September tot 4 Oktober 2008 gehou word as deel van die Concours internationaux de la Ville de Paris. Fanfaire huldeblyke aan Rampal Programme, inleiding en fotos van sy drie bekroonde toere van Suidelike-Afrika, 1959–73 Fotos van Jean-Pierre Rampal by die Académie Internationale d'Eté in Nice, 1968 & 1970 Fotos van Rampal in repetisie met Aaron Copland by Saratoga Springs, New York, 1979 J-P Rampal toer Suidelike-Afrika saam met die Franse Windkwintet, 1963 Huldeblyke aan Rampal na sy dood insluitende van James Galway

Verwysings

Kategorie:Franse musici Kategorie:Fluitspelers Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2000