duimnael|Jannine Weigel
Jannine Parawie Weigel (Thai: ญานนีน ภารวี ไวเกล; gebore op 30 Julie 2000), ook bekend onder die Thaise bynaam Ploychompoo (Thai: พลอยชมพู), is 'n Thai van Duitse afkoms. Sy is 'n sangeres, aktrise en model.
Eksterne skakels
Kategorie:Thaise aktrises Kategorie:Thaise sangers Kategorie:Modelle Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense