duimnael|Aed Carabao

Aed Carabao (Thai: แอ๊ด คาราบาว; RTGS: aet kharabao) is die verhoognaam van Yuenyong Opakul (Thai: ยืนยง โอภากุล; RTGS: yuen-yong o-phakun) (gebore 9 November 1954). Carabao is 'n akteur en sanger / liedjieskrywer en leier van die Thaise rockgroep Carabao.

Eksterne skakels

Kategorie:Thaise manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Thaise manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Thaise sangers Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense