duimnael|regs|Wakashio Die Harushio-klas duikboot is 'n konvensionele diesel-elektriesaangedrewe duikbootklas van die Japannese Maritieme Selfverdedigingsmag (Japannese Vloot). Dit is ontwikkel uit die Yushio-klas duikboot en daar is sewe duikbote in die klas gebou.
Eksterne skakels
Kategorie:Duikbote