Harley Bird (gebore 13 Desember 2001) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent How I Live Now (2013) en in die televisiereekse Peppa Pig (2004), Doctor Who (2005), en So Sammy (2017).
Filmografie Rolprente 2013: How I Live Now 2017: Peppa Pig: My First Cinema Experience
Televisiereekse 2004: Peppa Pig 2005: Doctor Who 2017: So Sammy
Video's 2009: Peter Kay's Animated All Star Band: The Official BBC Children in Need Medley
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001