Leanne Best (gebore 15 Junie 1980) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Woman in Black 2: Angel of Death (2014), Star Wars: The Force Awakens (2015), en The Infiltrator (2016).

Filmografie Rolprente 2009: The Be All and End All 2014: The Woman in Black 2: Angel of Death 2015: Star Wars: The Force Awakens 2016: The Infiltrator 2016: Native

Televisiereekse 2012: Stepping Up 2019: Carnival Row

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1979