Katie Amess (gebore 19 Julie 1985) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Harry Potter and the Order of the Phoenix (2007) en Captain America: Civil War (2016), en in die televisiereekse Bull (2016) en Criminal Minds: Beyond Borders (2016).
Filmografie Rolprente 2007: Harry Potter and the Order of the Phoenix 2016: Captain America: Civil War
Televisiereekse 2006: Funny Cuts 2011: Große Städte, große Träume 2012: The Good Drunk 2012: Big Ass Agency 2015: Lost Angels 2016: Bull 2016: Criminal Minds: Beyond Borders 2017: Pilot Season
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu