Anya Chalotra (gebore 1996) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Wanderlust (2018).

Filmografie Televisiereekse 2018: Wanderlust

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1990's