Sheila Atim (gebore 1992) is 'n Engelse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Halcyon Heights (2016) en Sulphur and White, en in die televisiereekse Bounty Hunters (2017) en Harlots (2017).
Filmografie Rolprente 2016: Halcyon Heights Sulphur and White
Televisiereekse 2017: Bounty Hunters 2017: Harlots
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1991