Charlotte Beaumont (gebore 28 Julie 1995) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 6 Bullets (2012) en Jupiter Ascending (2015), en in die televisiereeks Broadchurch (2013).

Filmografie Rolprente 2012: 6 Bullets 2015: Jupiter Ascending 2016: The Windmill

Televisiereekse 2013: Broadchurch

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu